Bars

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

2503 - Harde werk word beloon (Spreuke 24:1-34)
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
2503 - Harde werk word beloon (Spreuke 24:1-34)
Unfavorite

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Playlist

More episodes

  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2503 - Harde werk word beloon (Spreuke 24:1-34)
    Fri, 07 Jun 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2502 - n Bietjie Egiptiese invloed (Spreuke 22:17-23:35)
    Thu, 06 Jun 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2501 - Ryk en arm (Spreuke 21:20-22:16)
    Wed, 05 Jun 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2500 - Oor die leiding van God (Spreuke 21:1-19)
    Tue, 04 Jun 2024
    Play
  • Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
    2499 - Oor die terrein van die godsdiens (Spreuke 20:1-30)
    Mon, 03 Jun 2024
    Play
Meer afleveringen weergeven
Microphone

Meer religie & spiritualiteit-podcasts

Microphone

Meer religie & spiritualiteit-podcasts